Die kerk gaan nie lê nie!

Loading player...
Jannie Pelser gesels vandag met Carinda Fourie van die Premier Myn Gemeente in Cullinan asook met Dr. Christo Benade van Suiderstrand N.G Gemeente oor die tema: die kerke gaan nie lê nie, ten spyte van moeilike tye
24 May 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
13 Jun 47 min

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min

Pinkster

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster
30 May 52 min