Skaapbestuur & OVK Wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels verder met John Melville oor probleemdiere en hoe om dit te hanteer en Dawie Killian het nuus uit die OVK wolkantoor.
9 May 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min