Bloemskou 2025: Suiwelkampioenskapuitslae

Loading player...
By die onlangse Bloemskou was die suiwelkampioenskappe ‘n geleentheid wat groot aftrek gekry het. Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo HUB Bloemskou, Gerdre Kruger areabestuurder van Clover en Natalie Thersby van Lancewood.
6 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min