Suid-Afrika moet Agoa-verhouding herstel en landboustrategie herbedink

Loading player...
Terwyl handel in die 90 dae wagtydperk van die VSA se invoertariewe verkeer, word daar steeds kop gekrap oor AGOA. OFM Agri het Agri SA se perspektief gehoor. Hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotze…
5 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min