Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die toekoms en die belangrikheid daarvan om te groei, met die oog daarop om relevant te wees, vir die uitdagings wat nog kom.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer,"oor plaaslike produkte wat volhoubaarheid van boere ondersteun en die waarheid in die term "local is lekker".
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die noodsaaklikheid daarvan om geld of wins wat deur krake val in boerdery, weer te herwin.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die belangrikheid daarvan om voortdurend jou boerderybesluite te bevraagteken.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.