🌼Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFMπŸ›πŸŒ 21 April 2025

Loading player...
🌼🎧 🌱 Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFMπŸ›πŸŒ
In diΓ© week se Protek Home & Garden Care op SFM, deel Paul Hartzenberg slim wenke om van slakke, wurms, luisies en ander peste ontslae te raak! 🌿πŸ’ͺ
πŸ§ͺ Gebruik top produkte soos: πŸ”Ή Scatterkill for Snails
πŸ”Ή Kemprin
πŸ”Ή Avi Guard
πŸ”Ή Cutworm Bait
πŸ”Ή Imidor
πŸŽ™οΈ Luister nou en leer hoe jy jou tuin beskerm met Protek se beproefde oplossings – beskikbaar by kwekerye, co-ops en hardewarewinkels.
πŸ‘‰ www.proteksa.co.za
πŸ“± Volg Protek op Facebook vir nog wenke!
#SFMRadio #Protek #Tuinwenke #GardenTips #LuisterNou
23 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min