Rensia Gouws

Loading player...
Rensia Gouws gesels oor die huwelik en hoe die Here hulle huwelik wonderbaarlik herstel het. Rensia herinner ons ook dat daar altyd hoop is, maak nie saak wat nie
13 Apr Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Melanie Prinsloo - Episode 2

Melanie kuier weer in die ateljee en die keer gesels sy oor al 7 haar kinders wat eers in pleegsorg by haar begin het, en so haar eie kinders geword het. Ons hoor elkeen se spesiale storie. Dankie Here vir genade en tweede kanse.
4 May 45 min

Melanie Prinsloo - Episode 1

Melanie getuig oor haar kinderloosheid, maar hoe die Here vir haar `n liefde en roeping kom gee het vir "weggooi-babas" met HIV en hoe sy die Lambano Sanctuary begin het. Sy het self 2 kinders by haar in pleegsorg gehad, en hulle behoeftes het gemaak dat sy ook met `n…
27 Apr 45 min

Roy & Colleen Mann

Roy and Colleen Mann talks about our relationship with ourselves, love your neighbour as yourself, ask for help when you need it and know that you are deeply loved by the Father
6 Apr 38 min

Chantell Arloo

Chantell Arloo gesels oor groot word in Laudium, haar roeping om met vroue te werk, en "how to be fruitful in a season of barrenness"
23 Mar 30 min

Karen Meerholz

Karen gesels oor haar Damaskus ervaring met die Here. Hulle 10 jaar pad wat hulle gewag het vir hulle seun, en die Here se hand in hulle lewens.
30 Mar 42 min