Skaapbestuur: strategie vir ‘n lamvriendelike omgewing & wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels met OVK se John Mellvile oor ‘n strategie vir ‘n lamvriendelike omgewing sodat jou lammers veilig kan opgroei en Dawie Killian het die nuutste van die wolmark….
17 Apr 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min