Paaswense 2025: Agri Noord-Kaap

Loading player...
Dirk Krapohl, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap deel die organisasie se Paasboodskap.
17 Apr 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min