Wat gebeur wanneer jy Bobby Van Jaarsveld en Brendan Peyper in 'n bus sit en op 'n reis deur Amerika stuur? Meeste mense ken die twee sangers vir hulle musikale treffers. Nou kan aanhangers 'n totale anderkant van Bobby en Brendan sien in die reeks 'Ander Dam Se Eende'. Die…
Die dramareeks 'Een Keer Om Die Son' was in 2024 'n reusetreffer. Voor die premiere van die eerste seisoen, het Roberts en Botha met The Drive with Rob and Roz kom gesels oor die opwindende nuwe reeks. Nou hoef aanhangers van die program nie meer in spanning en afwagting te…
Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
We love hearing everyone's holiday story. But after the December holiday, we did not expect to see a limited-edition Drive with Rob and Roz travel across the country.
Take a listen to find out what the new question is and how to enter! Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00, and you can stand a chance to win BIG.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.