
Nama-jeugberaad begin vandag
--:--
Die Nama Tradisionele Leiersvereniging hou vandag tot Vrydag sy eerste jeugberaad in die Waterfront-ouditorium in Lüderitz sal plaasvind. Die geskiedkundige beraad het ten doel om die jeug te betrek by belangrike besprekings rondom hul geskiedenis en erfenis, en toekomstige geleenthede vir die Nama-bevolking. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Maboss Ortmann, 'n lid van die vereniging se tegniese komitee.