
Volhoubare finansiële besluite onder die loep in April
--:--
April is finansiële geletterdheidsmaand en Old Mutual mik vir die opleiding van 8 500 mense vanjaar deur middel van sy On the Money-opleidingsmodule. Die hoof doelwit is opleiding vir beter, volhoubare finansiële besluite. Die hoof van bemarking en openbare betrekkinge by Old Mutual, Mignon du Preez, het meer.