
Daar's nou genoeg son vir gras en lusern droogmaak, maar nie boontjies nie
--:--
Die Namibiese weerkenner George van der Merwe sê daar sal nou ‘n periode van droër toestande kom wat goed is vir boere wat veral gras en lusern wil sny en droogmaak. Hy waarsku dat boontjies dalk nie genoeg tyd gegun sal word nie omdat nog reënval moontlik is.