
VSA en Iran gesels Saterdag oor kernprogram
--:--
President Donald Trump sê die VSA sal regstreekse samesprekings met Iran voer oor sy kernprogram, terwyl hy die Iraniërs waarsku dat hulle in groot gevaar sal wees as die samesprekings nie daarin slaag om hulle te oorreed om hul kernwapenprogram te laat vaar nie.