
Starmer sal sy retoriek oor tariewe moet versterk
--:--
Die voormalige Britse ambassadeur na die VSA, sir Nigel Sheinwald sê die Britse premier Keir Starmer het die regte aanslag geneem om nie vergeldende tariewe teen die VSA in te stel nie, maar die opsie wel op die tafel hou. Starmer is gekritiseer oor die standpunt na tariewe op Britse produkte ingestel is. Sheinwald het met SkyNews gepraat.