
Gebrek aan bestendigheid kommer Blitsbok-breier
--:--
Springbok Sewes-afrigter, Philip Snyman, is bekommerd oor sy span se gebrek aan bestendigheid. Die Blitsbokke het Australië met 26-7 uitoorlê om die negende plek in die Singapoer-sewesreeks te behaal, terwyl Fidji vir 'n vierde keer as kampioen gekroon is nadat hulle Kenia met 21-12 in die eindstryd in Kallang verslaan het. Snyman sê hulle het hierdie seisoen vordering getoon, hoewel hulle hoër doelwitte vir hulself gestel het: