BTW nulkoers vir sekere rooivleisprodukte

--:--
Die Rooivleisbedryf wen met ‘n BTW nulkoers aansoek. Johan Gunter gesels met James Faber, voorsitter van die nasionale RPO oor hierdie goeie nuus, watter impak dit maak op die verbruikersbeursie…
7 Apr 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Pieter Geldenhuys oor KI en landbou

By die onlangse Africa Agri Tech Konferensie en Ekspo, wat in Pretoria aangebied is, het disinformasie, digitale transformasie en die groeiende rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die landbou speel onder die loep gekom. Pieter Geldenhuys, Direkteur van die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, het die rol van KI in…
15 Apr 11PM 2 min

NAMPO 2025 bars uit sy nate

Graan SA se NAMPO Oesdag vind vanaf 13 tot 16 Mei plaas op NAMPO Park buite Bothaville. OFM Inhoudsbestuurder het met dr. Dirk Strydom gesels om te hoor waarna besoekers als vanjaar kan uitsien…
15 Apr 11PM 6 min