Wêreldwys | Ou diplomasie uitgedien in ’n komplekse wêreld Ep. 42

Loading player...
In die jongste aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Alida Kok, dosent in politiek aan Akademia, oor die manier waarop diplomasie oor die afgelope dekades verander het. ou modelle van diplomasie is nie meer voldoen nie. In hierdie werklikheid is dit nodig om ʼn nuwe balans te vind tussen dialoog en druk. Om hierdie balans te vind en strategies te kan toepas, is wat groepe op dié komplekse speelveld sal kan onderskei.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:54 Ou diplomasie uitgedien
  • 05:45 Rolspelers op verskillende vlakke
  • 11:18 Suid-Afrika onkant betrap deur verandering
  • 13:51 ANC se wurggreep op buitelandse beleid
  • 15:49 Diplomatieke herlewing lê in kultuur
  • 19:31 Nuwe sake-diplomasie
  • 23:44 Vereenvoudigde denke in ʼn komplekse wêreld
  • 29:26 Suid-Afrika nie eers ʼn Afrika-voorloper
  • 33:42 Fragmentasie ʼn feit
  • 35:56 Dialoog en druk
3 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul…
29 May 31 min