Goud oortref US$3 100, sal verder styg

--:--
Goudpryse het vanoggend 3 100 Amerikaanse dollar per fynons gestyg, wat 'n rekordhoogtepunt en die beste eerste kwartaal-prestasie in byna 40 jaar is. Dit kom na groot onsekerheid in markte as gevolg van die stappe in die Amerikaanse presidensie van Donald Trump. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom gepraat oor die pad vorentoe vir die edelmetaal. Dis blykbaar opwaarts.
1 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Astro Bot wen 5 Bafta-toekennings

Die platform-speletjie, Astro Bot, was die groot wenner by die Bafta-speletjietoekennings. Dit het vyf toekennings ontvang, waaronder beste speletjie van die jaar en beste animasie. Die sielkundige-riller-speletjie, Still Wakes the Deep, het drie ontvang. Die toekenning vir beste toneelspel gaan aan Alec Newman vir sy rol as Cameron McLeary in…
9 Apr 9AM 1 min

FIFA skenk miljoene aan Klubwêreldbeker-gasheerstede

Sokker: FIFA sal 19-miljoen Namibiese dollar aan elke gasheerstad van die 2025 Klubwêreldbeker skenk vir die bou van mini-velde. Dit maak deel uit van FIFA se nalatenskapsplan vir die uitgebreide toernooi, wat 19,6-miljard dollar se totale prysgeld, insluitend twee-miljard dollar vir die wenner, beloop. Die 32-span-toernooi begin op 15 Junie,…
9 Apr 9AM 1 min

TotalEnergies beplan hoofkwartier op Lüderitz

Die jeugberaad van die Nama Tradisionele Leiersvereniging het op Lüderitz afgeskop. Belangrike besprekings rondom hul geskiedenis en erfenis, en toekomstige geleenthede vir die Nama-bevolking sal onder die loep kom. Die woordvoerder van die Lüderitz-dorpsraad, Elwin !Gaoseb het die afgevaardigdes toegespreek en sê TotalEnergies beplan om sy Namibiese hoofkwartiere in Lüderitz…
9 Apr 8AM 1 min

Stad Kaapstad kry kritiek na oorstromings

Die GOOD-party sê dis duidelik die Stad Kaapstad versuim om behoorlik voor te berei vir seisoenale veranderinge. Swaar reën het Dinsdag wydverspreide oorstromings in gebiede soos Athlone, Nyanga, Mfuleni, Gugulethu, en Khayelitsha tot gevolg gehad. GOOD-woordvoerder Siyabulela Mamkeli sê die Departement van Stedelike Mobiliteit se dienslewering is onvoldoende omdat die…
9 Apr 8AM 1 min

Studente eis geld terug vir ongeakkrediteerde kursus

Studente by Atlantic Training Institute eis terugbetalings van 29 000 Namibiese dollar elk vir die ongeakkrediteerde Hulpverpleeg-oorbruggingsprogram. Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid en die Verpleegraad van Namibië het bevestig die program word nie erken nie. Die instelling het ook versuim om sertifikate aan gegradueerdes uit te reik. Matheus Isak, voorsitter by die…
9 Apr 6AM 1 min