Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025

Loading player...
🎙️ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! 🎓
Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ʼn splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en ʼn unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir ʼn groot aantal studente.
Luister saam om meer te hoor oor die besluit om ʼn kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. 🌟 👉 Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien.
#MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min

Haasbroek en Jonker toere - Skandinawië - 29 Desember 2025

In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n gewilde keuse is onder Suid-Afrikaanse reisigers. Die gesprek fokus op die opwindende toere wat vir 2026 beplan word – van die pragtige lande…
31 Dec 2025 14 min