
Begroting: Belasting sal verder afneem
Loading player...
Reaksie word ontvang op die begroting wat vanmiddag in die parlement deur die lynminister Ericah Shafudah ter tafel gelê is. Senior vennoot by PWC Namibia Chantell Husselmann sê belasting vir beide besighede en individue sal verder afneem. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.