
Sondebelasting reeds vanaf 12 Maart in werking
--:--
Drinkers en rokers sal oudergewoonte vir hul gewoontes moet opdok met sondebelasting wat verhoog is. Omdat Namibië deel van Sacu is, geld die doeane- en aksynsstygings reeds sedert 12 Maart toe dit in Suid-Afrika aangekondig is.