
Begrotingstekort van N$14 miljard
Loading player...
Namibië verwag ‘n totale inkomste van sowat 92,6 miljard vir die 2025/26-begrotingsjaar, net 1,9 persent as die vorige boekjaar. Druk op inkomste is veral weens Sacu, wat met 6,9 miljard verminder het. Boonop bly die diamantsektor gedemp en plaas ook druk op die fiskus.