
Schlettwein verwelkom Ueitele se rooilyn-uitspraak
--:--
Nog reaksie word ontvang op regter Shafimana Ueitele wat vanoggend Job Amupanda se rooilynsaak van die hand gewys het. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-landbouminister Calle Schlettwein gepraat.
TERUG: Amupanda het intussen te kenne gegee dat hy van plan is om te appelleer.
TERUG: Amupanda het intussen te kenne gegee dat hy van plan is om te appelleer.