
Walvis se Backyard Tenants oorskry alle verwagtinge
--:--
Die Walvisbaai Backyard Tenants-groep het binne 'n jaar meer as 2 miljoen Namibiese dollar aan die munisipaliteit betaal vir deel 19 van Farm 37, wat aan hulle toegeken is om op te vestig. Hulle moes die grond vir 2,3 miljoen Namibiese dollar koop. Daar was nog 'n uitstaande bedrag van 250 000 dollar, wat hulle nou betaal het en hulle besit nou die grond. Immanuel Festus, die woordvoerder van die groep, het meer.