
Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnie
--:--
Johann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. kamp@radiokansel.co.za of Annemarie op 082 936 9874