Ds Janlu Kuyler - Glo in die beloftes van God

--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Glo in die beloftes van God” uit Gen 21:1 en Hebr 10:23.
27 Mar 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnie

Johann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. kamp@radiokansel.co.za of Annemarie op 082 936 9874
20 Mar 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
26 Mar 11AM 4 min