Kalaharistories: Stille gekuier

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Stille gekuier” uit Titus 2:11-12 in die Boodskap vertaling.
27 Mar 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Die wysheid van voorsiening

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die wysheid van voorsiening” uit Matt 10
1 Apr 10AM 5 min

Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnie

Johann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. kamp@radiokansel.co.za of Annemarie op 082 936 9874
20 Mar 10AM 13 min