Die Toyota SA jongafslaers kompetisie vind op op Maandag, 28 April plaas tydends Bloemskou. Johan Gunter het met die 2023 wenner, wat ook die nasionale kompetisie gewen het, Vincent Pike, gesels oor wat dit vir hom beteken het asook Allan Sinclaer, besturende direkteur van Vleissentraal beoordeel…
Daar is 'n gesegde wat sê 'nabootsing is die opregste vorm van vleiery'. Vervalste oesbeskerming en saadprodukte is egter 'n kritieke bedreiging vir boere, die omgewing en voedselsekerheid. Direkteur-generaal van die Transnasionale Alliansie om onwettige handel te bekamp, Jeffrey P. Hardy, en Syngenta hoof van globale korporatiewe sekuriteit, Laurent Giezendanner,…
Mieliediefstal uit landerye begin al hoe vroëer en vanjaar, reeds van vroeg Februarie af het boere hierdie diefstal begin aanmeld. Johan Gunter gesels met dr Jane Buys van VS Landbou hieroor en die probleme wat hiermee saamgaan.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Johan Gunter gesels met John Melville oor die voeding en versorging van jou ramme en koggelramme en daarna is dit Dawie Killian van die OVK wolkantoor met die nuutste in die wolmark.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.