Vrylewende aalwurms: Deel 2

Loading player...
Dr. Candice Jansen van Rensburg, senior lektor aan die departement dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik vrylewende aalwurms is merkwaardig aanpasbaar en is al in verrassende omgewings ontdek.
26 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min