Wynand du Preez - Vra enigiets, Hy gee wat Hy wil

Network error while loading playlist url
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vra enigiets, maar die Here besluit” uit Matt 7:7 en Lukas 11:13
25 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Die wysheid van voorsiening

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die wysheid van voorsiening” uit Matt 10
1 Apr 10AM 5 min

Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnie

Johann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. kamp@radiokansel.co.za of Annemarie op 082 936 9874
20 Mar 10AM 13 min