Simoné Pretorius oor nuwe fliek: "Ek was absoluut onervare"

Loading player...
Simoné Pretorius is geen vreemdeling op Suid-Afrikaanse skerms nie. Jy ken haar dalk van die reeks 'Hotel' of films soos 'Vuil Wasgoed' en 'Vir Die Voëls'. In die laaste paar jaar het Simoné getrou en ma-geword, en haar loopbaan het ook in 'n ander rigting beweeg. Van aktrise tot filmregisseur. Simoné gesels met Rob Forbes en Rozanne McKenzie oor haar debuut as filmregisseur, 'Som Van Twee'.
24 Mar 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min

How to WIN R25,000 in 2026!

Take a listen to find out what the new question is and how to enter! Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00, and you can stand a chance to win BIG.
13 Jan 3 min