🌊Kus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025

Loading player...
🌊 Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! 🌊
🎙️ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs ná ‘n beroerte, jy steeds ‘n verskil kan maak!) 💪. En, saam met haar ongelooflike span van S.M.A.R.T. vrywilligers werk hul dag ná dag om seediere te red wat op ons strande uitspoel – van skilpaaie en dolfyne tot seevoëls en walvisse. Hierdie span bestaan uit veeartse, wetenskaplikes en gewone mense wat omgee vir ons brose mariene lewe. Tertia, deel self haar inspirasie – nadat sy ‘n beroerte oorwin het, bewys sy dat jy selfs ná só ‘n terugslag steeds ‘n verskil kan maak. 🌟 Kom luister en laat jouself bemoedig deur die krag van mense wat nie opgee nie – en diere wat daagliks tweede kanse kry. 🐢🐬🦅🐳🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #Inspirasie #MarieneBewaring #SMARTvrywilligers #Seediere #HouAanGlo #MaaknVerskil
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min