Wêreldwys | Die jaar van geopolitieke herskikking | Ep. 40

Loading player...
In hierdie week se uitgawe van Wêreldwys gesels ons oor hoe Trump die globale herskikking van magte versnel en hoe lande soos China, Indië, Iran, Rusland, verskeie Europese reuse soos Duitsland en andere hierop reageer en wat dit vir die toekoms inhou.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:51 Vredesonderhandelinge in Oekraïne
  • 11:10 ʼn Geopolitieke herskikking
  • 16:34 Hamas bykans uitgewis
  • 19:05 Iran via Huthi-rebelle geteiken
  • 22:04 Die herbewapening van Europa
  • 28:47 Afrika in Indië en VSA se visier
  • 34:12 Selfstandige bondgenote
  • 36:36 Binêre denke in ʼn multipolêre wêreld
20 Mar 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min