
Ds Janlu Kuyler - Loof Hom vir Wie Hy is
--:--
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Loof Hom vir Wie Hy is” uit 2 Kronieke 20