Kalaharistories: Daar waar Hy woon

--:--
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar waar Hy woon” vanuit 1 Kor 3:16 en 1 Konings 8:27 - 29
20 Mar 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Yolande Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 6 - 8 JUnie

Johann Els gesels met Yolande Loots – een van die Krone wat saam met Janine van Niekerk die jaarlikse Radiokansel Vrouekamp aanbied oor haar betrokkendheid en boodskap by die kamp – 6 – 8 Junie by Buffelspoort Kampterrein. kamp@radiokansel.co.za of Annemarie op 082 936 9874
20 Mar 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
26 Mar 11AM 4 min