
Wynand du Preez - Die sorge van die lewe
--:--
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die sorge van die lewe” uit Matt 6:25