Skaapskeerdemonstrasie bring landbou na stadskinders

Loading player...
’n Opwindende skaapskeerdemonstrasie by Martie du Plessis-skool in Bloemfontein het ‘stadskinders’ blootgestel aan die wêreld van landbou en wolproduksie. Hierdie opvoedkundige geleentheid is deel van die aanloop tot die Bloemskou, wat van 25 April tot 3 Mei plaasvind. Johan Gunter het met Elmarie Prinsloo HUB van Bloemskou, Piet Botha Adjunkhoof van Martie du Plessis skool en Herman Maartens van OVK betrokke by die skaapskeer gesels.
17 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min