Bek-en-klouseer: KZN-uitbreking kommer vir Vrystaat

Loading player...
Met die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal, word daar kommer uitgespreek oor die impak van die siekte op die veesektor. PD Cilliers, voorsitter van die dieregesondheidsforum van die Vrystaatse RPO, het met OFM gesels oor die omvang van die uitbreking en die maatreëls wat getref moet word om verdere verspreiding te beperk.
16 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min