Kus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025
Loading player...
๐ฟ๐ Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms ๐๐ฟ
Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van Fransmanshoek Conservancy deel hul ervarings, uitdagings en drome as die volgende generasie bewaarders van ons brose natuurlike omgewing. ๐๐ฆ ๐ฑ
Hoe lyk die werklikheid van bewaring aan ons kuslyn? Watter uitdagings trotseer hulle daagliks, en wat dryf hul passie vir natuur- en mariene bewaring? Luister weer na hul inspirerende verhale: ๐ป๐
#KusTotKruin #BewaringMetPassie #FransmanshoekConservancy #SFMStreekRadio