Kalaharistories: Die Skepper God se slagding

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die Skepper God se slagding” uit Maleagi 1:13-14
13 Mar 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Henri Wilson - Die Pastoor

Johann Els gesels met Ps. Henri Wilson van Word and Spirit gemeente, oor ‘n stuk wat hy op FB geplaas het met die naam Die Pastoor. Ons wil gesels oor die uitdagings en vreugdes van Pastoor wees…
13 Nov 9AM 8 min

Wynand du Preez - Fokus op wat jy het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “dankbaarheid vir dit wat jy het.”
11 Nov 9AM 4 min

Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Beheer die verlede jou toekoms?” uit Johannes 8:38.
12 Nov 9AM 4 min

Gateway News 12 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
12 Nov 10AM 5 min