
Jaco Strydom - moeilikheid wys wie jy is
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Moeilikheid wys wie jy is” uit Rom 12:21