Raar maar waar: Bloemfontein se eie ‘wynroete’

Loading player...
Bloemfontein is nie ’n bestemming wat gewoonlik as een van Suid-Afrika se wynroetes opduik nie. Tog pryk ’n klein wynroete en pragtige wingerde aan die buitewyke van Langenhovenpark. Die Soutpansberglaan-wynroete bestaan uit drie wynplase, waar smaaklike wyn op die mees onverwagte plek verbou word. Spitskop Wijnbouw se Leon Ehlers vertel meer oor die boerdery…
3 Mar 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min