
Jaco Strydom: Oorgee met dankbaarheid
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Oorgee met Dankbaarheid.”