Stop die siklus om na negatiewe stories te luister, of te vertel

--:--
Deon en Karin gesels vandag weer met Pastoor Rene Changuion van God's Workshop en gesels ook oor die tema: Stop die siklus om na negatiewe storeis te luister, of te vertel
24 Feb English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Jou opvoeding bepaal wie jy word! Maar jy kan nog steeds kies...

In vandag se episode van Verhoudingsdinge gesels Deon en Karin met Sdchalk en Nadia Liebenberg wat hul getuienis gee - 'n getuienis van 2 jongmense wat reeds voor hulle huwelik besluit het om volgens Goddelike beginsels te lewe. Lering: jou opvoeding bepaal wie jy word! Jy kan kies wie jy…
3 Mar 1 hr 32 min

Adolessensie, Dopamien en God se Woord

Deon en Karin gesels vandag oor tieners - wat met tieners gebeur rondom hulle hormone en om dit te hanteer en te bestuur deur in te koop in hul eie opvoeding en keuses
17 Feb 1 hr 25 min

Om deur 'n dal van doodskaduwee te gaan

Deon en Karin gesels vandag met Grant en Simone Bouwer wat hul getuienis kom deel van God se teenwoordigheid toe hulle as 'n paartjie, deur 'n dal van doodskaduwee gegaan het Lering: Verwerking en ondersteuning met trauma
10 Feb 1 hr 39 min