
Waar kom pannekoek vandaan?
--:--
Die wolke trek toe en die eerste druppels begin val. En dan kom die lus. Die lus vir pannekoek bak. Maar hoe het hierdie koue, reënweer gekoppel met pannekoek bak?