PROMOSIE: GL Corp Construction - 17 Februarie 2025

Loading player...
πŸ“’ PROMOSIE: Alles oor dakke, instandhouding en meer! πŸŽ™οΈπŸ 
Het jy al gewonder hoekom jy jou huis of gebou se dak moet was? Of dalk watter wetgewing korttermynversekering dek? πŸ€” Gerhard van Zyl van GL Corp Construction beantwoord al hierdie vrae en meer in vandag se gesprekπŸ’‘:
βœ… Wat doen GL Corp Construction regtig? πŸ—οΈ
βœ… Wetgewing oor korttermynversekering – wat moet jy weet? πŸ“œ
βœ… Moet ek my dak was of skoonmaak – en hoekom? 🏑
βœ… Wat as ek nie self op die dak kan klim nie? 😨
βœ… Hoe lank vat β€˜n dakwas en watter soorte dakke kan gewas word? πŸ•’
βœ… Doen GL Corp net dakke, of is daar meer? 🀩
βœ… Plaveisel skoonmaak – is dit werklik nodig? 🚿
βœ… Is daar β€˜n waarborg op die werk? πŸ“œ
βœ… Instandhouding vs. opgradering & opknapping – wat is die verskil? πŸ”¨
Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie! Luister gerus weer:
🎧✨
17 Feb 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min