Wêreldwys | Trump gewild ten spyte van globale onvergenoegdheid | Ep. 35

Loading player...
Die Westerse wêreld verkeer jare lank reeds in ʼn reuse-leierskapskrisis met die meerderheid staatshoofde in Westerse lande wat ongewild is en swak mandate van hul kiesers het. Dit blyk of daar in die grootste dele van die Weste groot politieke onvergenoegdheid onder kiesers bestaan, met swak leiers wat nie vermoënd of gewillig is om te doen wat hul kiesers van hulle verwag nie.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:22 Globale onvergenoegdheid met leiers
  • 06:31 Donald Trump steeds gewild in wêreldterme
  • 15:23 Waar is Suid-Afrika se diplomate?
  • 19:34 Die einde wink vir die Duitse kansellier
  • 31:29 Ongewilde leier in Brittanje
  • 33:57 Amerikaanse verkiesing nie in isolasie (onvergenoegde kiesers)
  • 35:04 Trump ontwrig die Midde-Ooste
  • 38:45 Veiligheidskonferensie fokus op vrede In Oekraïne
13 Feb 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul…
29 May 31 min