AMT-ontleding: Graanmarktendense

Loading player...
Die witmielie-spotprys het oor die afgelope drie weke aansienlik gedaal en die tendens het voortgeduur in die begin van hierdie week. Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en ontleder by AMT, deel sy weeklikse verslag oor graan- en vleispryse.
11 Feb 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min