FNB Landbou reaksie op staatsrede

Loading player...
Die begrotingsrede later vandeesmaand sal ’n deurslaggewende rol speel in die praktiese uitvoer van die staatsrede se beloftes. Wye reaksie is ontvang op President Cyril Ramaphosa se toespraak in die stadsaal in Kaapstad Donderdagaand. Dawie Maree, landbou-ekonoom en hoof van Inligting en Bemarking by FNB Landbou, meen dit was ’n gebalanseerde staatsrede wat realisties erken het dat Suid-Afrika steeds groot uitdagings in die gesig staar.
10 Feb 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min